Explore Your City With EverythingLocal and Caleb’s Express Tours

HOME

NEWS

RADIO

ECOMM

VIDEO

EVENTS

MIXES

CONTACT

DISCLAIMER

ABOUT

PRICING

EverythingLocal © 2019 All Rights Reserved

Piekniek en Musiek met Theuns Jordaan, Snotkop & Tarryn Lamb

Die laaste van die Piekniek en Musiek konserte vir die somer met drie van die grootse name in die Afrikaanse musiekbedryf: Theuns Jordaan, Snotkop en Tarryn Lamb. Slegs R185.

Hekke open 1nm. Sondag 3 Maart.

Zevenwacht Wynplaas, Kuilsrivier, plaasvind.

Kaartjies by www.webtickets.co.za of jou naaste Pick n Pay. Gebruik die skakel: https://bit.ly/2RkPFi0

Daar sal ’n verskeiendehoud kostrokke, kroeë en piekniek-pakkies (pieknieks slegs beskikbaar deur vooraf te bestel) by die konserte wees. Vir meer inligting, besoek gerus www.piekniekenmusiek.com. Toegang vir kinders 3 - 12 is slegs R85.

BACK